1. KONTAKBESONDERHEDE:
Suid-Afrika : Suidland Verdediging : www.suidlandverdediging.co.za
Suidlanders Siviel : www.suidlanders.co.za
Namibië : www.suidweslanders.com / 0811247051
Die Suidlanders Nasionale Oproepsentrum (SOS) : 064 858 0307 // 064 864 6978
Vir meer inligting oor die SUIDLANDERS NOODPLAN inisiatief se werking wat uitklaring op baie vrae bring, kyk gerus na die volgende uitsendings:
9 April 2022 – Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5:
11 Junie 2022 – Die Tien beginsels van Ofensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5:
8 November 2022 – Jy moet DOEN tydens anargie:
9 November 2022 – Vermoë is alles tydens anargie:
2. SLV BYBEL PROJEK:
“Met die Bybel in die een hand, en ’n roer in die ander.” Op soortgelyke beginsel as wat sakbybeltjies destyds aan troepe verskaf is, wil SLV graag 5000 sakbybeltjies laat druk om gratis aan SLV-lede te verskaf vir gebruik in die Dan-tyd. (Kyk gerus ook na die uitsending op die Wynand du Toit YouTube-kanaal van 26 Januarie 2023 )
Indien jy graag ‘n finansiële bydrae wil maak om hierdie doel te help verwesenlik, kan jy ‘n inbetaling maak in die volgende bankrekening:
Radio Grootrivier
FNB lopende rekening: 6303 004 7749
Takkode: 250655
Verwysing: BYBEL PROJEK
3. AANSLUITING & SLV-TOEPASSING:
Vir diegene wat graag by Suidland Verdediging wil aansluit, asook diegene wat reeds aansgesluit is en nog nie die SLV-toepassing afgelaai en geaktiveer het nie, word die stappe duidelik hieronder uiteengesit:
AANSLUITING STAPPE BY SUIDLAND VERDEDIGING (SLV) EN DIE SLV TOEPASSING OP DIE SLIMFOON:
SLV Aansluitings Stappe:
– Gaan na www.suidlandverdediging.co.za
– Sodra op die SLV webblad, lees asseblief die VRYWARING
– Na die eerste (1ste) inleidings paragraaf sal u die kieslys sien en heel regs is SLUITAAN
– Druk op Sluitaan
– Daar sal dan 3 opsies wees: Payfast bankkaart – Kredietkaart, Aanlyn – Debietkaart, Geskrewe mandaat
– Kies een en vul in. Die Krediet en Debiet een sal ons dadelik kry. Die geskrewe een kan ge-epos word na verdediging@suidlanders.co.za
– Sodra ons u die aansoek gekry het en u geaktiveer het, sal u ‘n verwelkomings WhatsApp boodskap kry, saam met die konvooi video en die meer inligting vorm wat u moet invul en terug stuur sodat u indeling korrek kan plaasvind. SLV kommunikasie geskied slegs deur WhatsApp!
– Daarna kan u gaan en registreer op die Suidlanders Toepassing as volg: (Neem kennis dat SLV ook gebruik maak van die Suidlanders Blou Druppel! – Lees verder noukeurig deur, sodat ons u op SLV Toepassing / App kan kry!
– Vir Android fone: Gaan na Google Play Store, tik in die soek blokkie: Suidlanders. Dit sal heel bo verskyn met die Suidlanders Blou Druppel. Installeer en maak oop.
– Vir Iphone / Apple of rekenaars, gaan na:
– Druk dan op REGISTREER
– Sleutel u selfoon nommer in sonder spasies
– Versoek die OTP (dit sal per SMS amper dadelik inkom)
– Sleutel die OTP in
– Sleutel u epos adres in
– Skep ‘n wagwoord van 9 karakters of meer
– Registreer
– “Allow location while using this app” – asseblief
– Stuur whatsapp aan Cindy by 0741316363 sodat sy jou kan oorplaas na Verdediging se toepassing, dan sal jou blokkies groen wys en jy is dan op SLV Toepassing.
– Neem kennis dat die toepassing nie gaan werk indien u nie by hoofkantoor geregistreer is nie.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus deur die SOS Oproepsentrum te skakel by: 0648580307 / 0648646978
(LW: diegene wat by Suidlanders Siviel wil aansluit, kan die volgende skakel volg. www.suidlanders.co.za/kies-afdeling-om-by-aan-te-sluit/ Indien u probleme ondervind, kan u gerus die operoepsentrum skakel)